gameways-header-11.jpg

OORBRUGGINGSJAAR PROGRAM KURSUS DATUMS & PRYSE

Belangrike Inligting aangaande die kursus:

 

Kursus datum vir 2023:

​​8 Januarie tot 26 November 2023

Kursus Koste:  

R 239 000 (btw uitgesluit) vir die jaar

Met bespreking word ’n deposito van R 47 800 verlang Die balans kan oor 10 Maande afbetaal word. Die volle bedrag moet betaal wees nie later as die 1ste November nieDaar is 2.5% of R 5 975 afslag op eenmalige betalings Studente wat die kursus suksesvol voltooi sal ’n totaal van 16 sertifikate ontvang

Daar is slegs plek vir 20 studente beskikbaar vir hierdie ekslusiewe kursus. (Ons fokus op kleiner groepe om    te  verseker dat studente intensiewe aandag en blootstelling in die onderskeie rigtings kry)

Daar is vier betalingsopsies vir die kursus:

Eenmalige betaling van volle kursus bedrag (Ontvang 'n 5% afslag)​

4 maande, 8 maande en 10 maande afbetaling

Kursus gelde sluit in:

Alle Akkommodasie vir die duur van die kursus in pragtige selfsorg eenhede op ‘n wildsplaas in die                Gameways “Lodge” Fasiliteite.

3 Etes per dag. (Ontbyt, middag ete en ‘n geballansseerde gekookte aandete)

Gameways Uniform (2x Knoop hemde, 2x t-hempies, Gameways keps en bekertjie)

Alle uitstappies en aktiwiteite.

Studie gidse vir alle onderskeie kursusse.

Wasgeriewe is beskikbaar op die perseel teen geen addisionele kostes.

Kursus gelde sluit uit:

Vervoer na en terug van die Gameways kursus fasiliteite voor en na vakansies.

Snoepwinkel en lekkernye

Enige Ekstra Opsionele Handboeke.

Medikasie en Skryfbehoeftes.

Teenwildstroop Paklys benodighede.

VIND MEER UIT, KONTAK ONS

Icon 4.png