ONS BLADSYE

GameWays Wit Logo.png

GameWays NPC
Reg No: 2018/438974/08


Tel: +27 (0)83 753 3837

E-pos: info@gameways.co.za

Adres

Steenbokpan

Limpopo

South Africa

  • Facebook
  • Instagram
  • YouTube

GAMEWAYS KAART

2019 © Copyright - Gameways Anti-Poaching NPC ׀ Designed & Created by Urbonic Graphics

Ons nuutste datums en pryse

OORBRUGGINGSJAAR KURSUS DATUMS EN PRYSE

Kursus datum vir 2020:

  • 1 Januarie tot 29 November 2020 - R195 000

 

Belangrike Inligting aangaande die kursus:

  • Die GAP Jaar koste beloop R195 000

  • 20% deposito betaalbaar om plek te reserveer vir GAP jaar program. (R39 000)

  • Daar is slegs plek vir 16 studente beskikbaar vir hierdie ekslusiewe kursus. (Ons fokus op kleiner groepe om te verseker dat studente intensiewe aandag en blootstelling in die onderskeie rigtings kry)

  • Daar is vier betalingsopsies vir die kursus:

    • Eenmalige betaling van volle kursus bedrag (Ontvang 'n 5% afslag)​

    • 4 maande, 8 maande en 10 maande afbetaling

Kursus gelde sluit in:

  • Alle Akkommodasie vir die duur van die kursus in pragtige selfsorg eenhede op ‘n wildsplaas in die Gameways “Lodge” Fasiliteite.

  • 3 Etes per dag. (Ontbyt, middag ete en ‘n geballansseerde gekookte aandetes)

  • Gameways Uniform (2x Knoop hemde, 2x t-hempies, Gameways keps en bekertjie)

  • Alle uitstappies en aktiwiteite.

  • Studie gidse vir alle onderskeie kursusse.

  • Wasgeriewe is beskikbaar op die perseel teen geen addisionele kostes.

  • Hulle sal op voorafbepaalde datums vervoer word na die naaste dorp.

Kursus gelde sluit uit:

  • Vervoer na en terug van die Gameways kursus fasiliteite voor en na vakansies.

  • Snoepwinkel en lekkernye

  • Enige Ekstra Opsionele Handboeke.

  • Medikasie en Skryfbehoeftes.

  • Teenwildstroop Paklys benodighede.