top of page
BESPREKINGS
HOE OM TE BESPREEK
-
Vind uit of daar nog plek beskikbaar is vir die kursus waarin jy belangstel deur ‘n epos of whatsapp boodskap te stuur aan ons kantoor.
-
Laai die aansoek vorm af, deur op die skakel te klik.
-
Betaal jou deposito (50% van die kursus fooi) aan GameWays (PTY) LTD. Die bank besonderhede sal op die aansoek vorm wees. Gebruik die student se naam en van as verwysing.
-
Voltooi die vorm en stuur dit met die bewys van betaling per epos of fax.
-
Ongeveer ‘n week voor die kursus sal daar ‘n whatsapp groep gestig word. Hier kan mede studente mekaar ontmoet en saam ry geleenthede bespreek.
-
Die balans van die kursus gelde is betaalbaar met kursus aanvang.
BOEKE WAT ONS AANBEVEEL
-
Veldbestuur: Beginsels en Praktyke – Fritz van Oudtshoorn (ISBN 978-1-920217-56-3) – BRIZA
-
Gids tot Grasse van Suider-Afrika - Frits van Oudtshoorn (ISBN 978-1-920217-34-1) - BRIZA
-
Fotogids tot Bome van Suider-Afrika - Braam & Piet van Wyk (ISBN 978-1-920217-05-1) - BRIZA
-
Game Ranch Management (Sixth Edition) - J. du P. Bothma (ISBN 978-0-627-03346-9) - Van Schaik Publishers
-
Wildplaas-Bestuur (Vierde Uitgawe) - J. du P. Bothma (ISDN 978-062702531-0) - Van Schaik Uitgewers
-
The New Game Rancher – Pamela & Peter Oberem (ISBN 978-1-920217-62-4) – BRIZA
.png)
bottom of page